Description
Sagteband in redelike toestand
Afrikaan and English
‘n Uitstalling om vyf-en-sewentig jaar van die Geskiedenis van die suid-Afrikaanse Weermag te herdenk.
An Exhibiton commemorating seventy five years of the history of the South African Defence Force
Voorwoord
Die Verdedigingswet van 1912
Die Eerste Kragmeting 1914
Eerste Wêreldoorlog 1914-1918
Die Tussenoorlogse jare 1919-1939
Die depressie 1929-1934
Oplewing 1934-1939
Tweede Wereldoorlog 1939-1945
Noord-Afrika: Julie 1941 – November 1942
en nog meer…





