Poskaarte – Beelde van die Afrikaanse Poësie sedert 1960

R150,00

Sagteband in ‘n baie goeie toestand

Saamgestel deur Ronel Foster en Louise Viljoen

‘n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpoësie dek, soos gay, feministiese en “struggle”-gedigte – ‘n wye verskeidenheid uiteenlopende “poskaarte” wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poësie weerspieël. Talle digters en gedigte word hier vir die eerste keer in ‘n bundel opgeneem.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 750 g
Dimensions 22 × 15 × 5 cm