Die Jonge Lidmaat deur ‘n Leraar van die N.G. Kerk van Suid Afrika

R40,00

1 in stock

Description

Hardeband met redelike toestand gegewe die ouderdom. Vlekke op die buiteblad soos per fotos.

Ook vewys na as “Vergeet U Belydenis Nie”

1922 Elfde Druk (Eeerste Afrikaanse Uitgawe)

Oorgesit in afrikaas deur Ds P. J. Marais

Kleiner as A5 formaat

Goeie toestand. Persoon wie se belydenis dit was se besonderhede ingeskryf – Louis Jacobus du Preez – 19 April 1924 (King William’s Town)

Additional information

Weight 100 g
Dimensions 15 × 11 × 1 cm