Sasol – Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

R30,00

Sagteband in goeie toestand

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto’s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 80 g
Dimensions 17 × 11 × 1 cm