Die Afrikaanse Konsertgids – José Rodriguez-Lopez

R120,00

Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Stof omslag effens beskadig – soos per fotos

Tweede druk 1979

Die Afrikaanse Konsertgids is ‘n bekende musiekhandboek wat geskryf en saamgestel is deur die musiekkenner José Rodriguez-Lopez.

  • Die boek dien as ‘n omvattende gids vir die klassieke konsertrepertoire en help gehore om simfonieë, concerto’s en ander klassieke meesterwerke beter te verstaan.
  • Dit bied historiese agtergrond, ontledings van musikale werke en inligting oor komponiste.
  • Dit is ‘n hardebandboek wat oor die jare ‘n gesogte versamelaarsitem geword

1 in stock

Description

Additional information

Weight 650 g
Dimensions 23 × 16 × 3 cm