Eet Gesond vir die Lekker deur Pat Barton en Magdaleen van Wyk

R40,00

Sagteband in goeie toestand

Kos is ‘n deurslaggewende deel van wie jy is: Jy kan geluk en gesondheid uitstraal deur fantastiese kos te eet wat reg is vir jou. Eet gesond vir die lekker is ‘n inspirerende en praktiese gesondheids- en kosgids wat spesifiek geskryf is vir die Suid-Afikaanse mark.

Description

Additional information

Weight 560 g
Dimensions 29 × 22 × 1 cm