Byleveld deur Hanlie Retief

R80,00

Sagteband in goeie toestand. Voorblad effens gevou

Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy ‘n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.

In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend – en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.

Tussendeur kry ons ‘n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur ‘n diep persoonlike drif gekom het en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie ‘n ongeëwenaarde sukses te maak.

1 in stock

Categories: , ,

Description

Additional information

Weight 590 g
Dimensions 23 × 15 × 2 cm