As ‘n kind se lag verdwyn deur Henk & Ansie Gous

R60,00

Tweedehanse Sagteband boek in puik toestand

Wanneer ‘n mens ‘n splinternuwe klein mensie in jou arms hou, kan jy soms nie anders om te wonder wat die lewe vir hierdie baba inhou nie. En hoewel ouers vasbeslote is om hulle kind, sover dit binne hulle vermoë is, te beskerm, besef hulle ook dat kinders seerkry. Hulle val en breek ‘n arm; hulle kry snye en skrape en bloukolle, dinge wat dikwels gou vergete is.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 170 g
Dimensions 21 × 15 × 1 cm