Hoopvol deur Derick van der Walt

R40,00

Sagteband in baie goeie toestand

Hoopvol is die verhaal van ‘n 16-jarige jong man, Ben de Koker, wat ‘n soektog onderneem na sy pa, wat hy nooit ontmoet het nie, nadat sy ma en suster omkom in ‘n brand in Mayfair, Johannesburg. Parallel aan die narratief ontvou die verhaal van die 18-jarige Natalie, ‘n weeskind wat op die Karoo-dorpie Hoopvol woon by die plaaslike pastoor en sy vrou.

1 in stock

Category:

Description

Additional information

Weight 270 g
Dimensions 22 × 15 × 3 cm