Die Ontsondiger deur Francine Rivers

R50,00

Sagteband in goeie toestand. Soos nuut

Die tienjarige Cadi staan gefassineerd en kyk na die begrafnistradisie. ’n Geheimsinnige man het so pas haar ouma se sondes “vergewe” deur brood te eet en wyn te drink langs die graf. Verteer deur skuldgevoelens oor haar ongeregtigheid, soek Cadi dieselfde bevryding by die ontsondiger terwyl sy nog lewe.
Is hierdie man werklik die verlosser van sondes?
DIE ONTSONDIGER is ’n boeiende en deernisvolle verhaal van onkunde, seerkry, wroeging, hunkering en verlossing. Die meesterlike kombinasie van geloofwaardige karakters, historiese akkuraatheid en meeslepende misterie strek verder as die blote vermaak: dit spreek tot die diepste van die menswees en rig die oë op die enigste Een wat waarlik vrymaak – Jesus Christus.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 340 g
Dimensions 21 × 15 × 2 cm