Bogom deur Attie Gerber

R100,00

Hardeband in goeie toestand

In hierdie titel kry mens ‘n vars kykie op die bobbejaan, waarin sy innerlike en uiterlike met unieke volkleurfoto’s uitgebeeld word. Maar dit is ‘n titel met ‘n verskil. Vrae soos die volgende word beantwoord: watter ervaringe het binnelandse reisigers met hulle gehad? Hoe het bobbejane ons taal, plekname, gedigte,prosa, musiek, spotprente en volksverhale beinvloed? Is die bobbejaan se voortbestaan nie eintlik in gedrang nie?

1 in stock

Additional information

Weight 800 g
Dimensions 27 × 23 × 2 cm