2 Dae in Mei deur Jaco Fouché

R50,00

Tweedehands Sagteband boek in goeie kondisie

Hierdie roman is gesentreer rondom die lewens van ‘n handjievol lede van Anonieme Alkoholiste in Bellville in die Kaap. Elna is ‘n organiseerder – beginselvas dog verdraagsaam, en toegewyd aan die saak na ‘n promiskue drinklewe. Jim gaan uit met haar dogter. Hy is ‘n lieflike ou wat as ‘n kroegman werk, maar oor die algemeen onbetroubaar is en nie ophou drink nie. Robert is ‘n eensame dog tevrede middeljarige man. Hy leef ‘n ordentlike en beskeie lewe en werk as ‘n straatparkeerwag. Hy hou daarvan om heelnag in Voortrekkerweg-kafees te sit en koffie te drink. Tot dusver het liefde hom nog nie daar gekry nie. Hierdie en ander mense lei klein, meestal rustige lewens wat gedryf word of agtervolg word deur gebeure uit die verlede. Hulle spandeer hul dae en nagte om voortdurend gate toe te stop wat nooit gevul sal word nie soos Robert se konstante herinneringe aan die dogtertjie wat hy eens mishandel het.

1 in stock

Category:

Description

Additional information

Weight 195 g
Dimensions 23 × 15 × 1 cm