Algemene Gids tot Bome van Suid Afrika deur Keith, Pal & Meg Coats Palgrave

R50,00

Sagteband in goeie toestand

Die bome, wat volgens families gelys word, word verdeel in verspreiding, habitat en diagnostiese eienskappe, en daar is ook fasinerende inligting oor rituele en medisinale gebruike. Die bome is pragtig geillustreer in 235 volkleur foto’s en 30 lyn sketse. Engelse en Afrikaanse name en boom nommers, gebasseer op die Nasionale Lys van Bome, word ook verskaf vir maklike naslaan.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 500 g
Dimensions 28 × 22 × 1 cm