Die Boodskap: die Nuwe Testament in Hedendaagse Afrikaans – Jan van der Watt & Stephan Joubert

R130,00

Hardeband in Goeie Toestand met stofomslag. Bevat persoonlike boodskap. Sien Foto

DIE BOODSKAP is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus. Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP: – Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan. – Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal. – Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering. – Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 950 g
Dimensions 21 × 15 × 4 cm