Die Groot Boerekos Boek 2 deur Dine van Zyl

R90,00

Hardeband in baie goeie toestand

Hier is dit! “Die Groot Boerekosboek 2”, waarin die beste resepte van die gewilde KykNet reeks “Boerekos met Dine van Zyl” opgeneem is. Nou kan jy Tannie Stassen se tapiokapoeding maak, Johan se fantastiese skaapnek oor die kole braai en Mariana se frikkadelle in kerriesous bak – almal soek hierdie resepte. Daar is ook ander gunstelinge, soos Souskluitjies in die oond, skenkelpastei met kluitjies en soetstowe anyspatats.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 1000 g
Dimensions 29 × 22 × 3 cm