Description
Hardeband met redelike toestand gegewe die ouderdom. Vlekke op die buiteblad soos per fotos.
Ook vewys na as “Vergeet U Belydenis Nie”
1922 Elfde Druk (Eeerste Afrikaanse Uitgawe)
Oorgesit in afrikaas deur Ds P. J. Marais
Kleiner as A5 formaat
Goeie toestand. Persoon wie se belydenis dit was se besonderhede ingeskryf – Louis Jacobus du Preez – 19 April 1924 (King William’s Town)







