Description
Sagteband in goeie toestand
Francine Rivers se tweede boek in die Manne van geloof-reeks vertel die verhaal van Kaleb, ‘n man van durf en daad wat harte aangevuur het. ‘n Man van aksie wie se dapperheid lewens gered het. ‘n Man van geloof wie se passie hom na God gedryf het.





