Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom deur Marita van der Vyfer

R50,00

Secondhand Paperback in Good Condition

Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam ‘Hanna Hoekom’ kry. Op ‘n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ‘n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ‘n gay biologiese pa, ‘n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie!

1 in stock

Description

Additional information

Weight 225 g
Dimensions 21 × 14 × 2 cm