Dis Ek, Anna deur Elbie Lötter (Anchien Troskie)

R50,00

Sagte band in redelike toestand

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ‘n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik anderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ‘n ware verhaal en is ook in Engels beskikbaar as It’s me, Anna. Elbie Lotter is ‘n skuilnaam.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 280 g
Dimensions 22 × 14 × 2 cm