Description
Hardeband in redelike toestand. Stofomslag beskadig soos per foto
Ek en die Vierkleur. ‘n Fransman aan die kant van die Boere tydens ABO. (SKAARS).
Johannesburg : Afrikaanse Pers-Boekhandel (Edms) Bpk, Geen datum. Circa 1950’s. Eerste Uitgawe Eerste Druk.
De Pennendreff was ‘n Fransman wat besluit het om aan die kant van die Boere in die Anglo-Boereoorlog te veg. Hy het Afrikaans vlot leer praat. Hy het dan ook self hierdie boek in Afrikaans geskryf.
Die skrywer gee ons ‘n besondere blik in die lewens van manne soos Genl. Smuts & Genl. Maritz. Dis ‘n besondere oorlogs-boek hierdie, nie die gebruiklike optekening van veldslae in dorre tellegram-taal nie.







