Description
Sagteband in goeie toestand
Elke Vrou se klein boekie oor seks: Voorsien van antwoorde op al di vrae wat jy te bang is om te vra. Aanmoedig om teleurstellings en verskille te oorkom. Help om jou (en jou man) se lyf lief te kry. Leer om jou man te verstaan deur vraelyste wat julle invul. Wys hoe om ‘n opwindende sekslewe te he.





