en die Ramshoring het Geblaas deur Francine Rivers
R70,00
Sagteband in wel geleesde toestand. Verwys na fotos
Toe Paul Hudson die beroep aanvaar het om leraar van ‘n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul en sy gesin ingepak en getrek om die Here se werk te gaan doen.
1 in stock
Additional information
| Weight | 650 g |
|---|---|
| Dimensions | 22 × 15 × 3 cm |






