Evita se Bossie Sikelela deur Evita Bezuidenhout

R50,00

Secondhand Hardcover with Dust Cover in Very Good Condition

As die pad na versoening deur ‘n land se maag loop, is Evita se boek die resep vir vrede. Die hele land – en die wye wêreld – word na haar tafel genooi waar almal saam kan smul aan geregte soos soet-en-suur pêreluitjies, aspersiekombersies, groenboontjiebrede en komynhoender met soetpatats. Wie kan skel en baklei met ‘n mond vol okkerneutbolletjies of pampoenkoekies of gebakte appelnarre? Liewe aarde, na ‘n rojale porsie rooiwynkonyn of tarentaal met sultanas en hanepoot kan daar net broederskap volg. Maar Tannie het aan alles gedink, want daar is ook resepte vir diabete en vegetariërs, kosjer en halaal-resepte en selfs resepte vir so ‘n fietse lyf soos hare.  Vir kleingoed, pieknieks, of Krismis – saam met Evita is kokery towery vir lekkerkry…

1 in stock

Description

Additional information

Weight 680 g
Dimensions 25 × 19 × 3 cm