Description
Hardeband in goeie toestand. Bladsye geel van veroudering
1989 Druk
Yvonne van Eeden en Marlene Hammann is die mees ervare blokraaiselopstellers in die land. Hulle het meer as 15 jaar gelede die eerste blokraaisels in Suid-Afrika begin opstel en doen dit nog steeds vir verskeie promi-nente publikasies.
‘n Staatmaker wat ‘n plek verdien op die rak van elke blokraai-entoesias
Nuwe formaat vir maklike hantering
Sowat 85 000 woorde
255 Bladsye verklarings om naslaanwerk te vergemaklik





