Huisgenoot Wenresepte 1 by Annette Human

R80,00

Hardeband in goeie toestand

Die oorspronklike Wenresepte!

Die ideale handleiding vir die huisvrou wat nuwe geregte soek wat goedkoop is en maklik om te maak. In 18 hoofstukke word die volgende gebied:

  • Daaglikse spyskaarte vir sewe weke
  • Omskrywing van belangrike kookterme
  • Opwindende ontbytgeregte
  • Sop
  • Geurige visgeregte
  • Besonderse vleisgeregte
  • Ekonomiese vleislose geregte
  • Smaaklike geregte uit blikkies
  • Groentegeregte
  • Warm en koue poedings
  • Gebak: brood, beskuit, koeke, terte, ens.
  • Southappies en peuselkos

 

3 in stock

Description

Hardeband in goeie toestand

Die oorspronklike Wenresepte!

Die ideale handleiding vir die huisvrou wat nuwe geregte soek wat goedkoop is en maklik om te maak. In 18 hoofstukke word die volgende gebied:

  • Daaglikse spyskaarte vir sewe weke
  • Omskrywing van belangrike kookterme
  • Opwindende ontbytgeregte
  • Sop
  • Geurige visgeregte
  • Besonderse vleisgeregte
  • Ekonomiese vleislose geregte
  • Smaaklike geregte uit blikkies
  • Groentegeregte
  • Warm en koue poedings
  • Gebak: brood, beskuit, koeke, terte, ens.
  • Southappies en peuselkos

 

Additional information

Weight 700 g
Dimensions 16 × 18 × 2 cm