Onder die Radar – Stories uit ons Land deur Dana Snyman

R50,00

Sagteband in baie goeie toestand

Dana Snyman is een van Suid-Afrika se mees geliefde en geleesde skrywers. In dié bundel skryf hy weer met sy kenmerkende humor en patos oor die lewens van gewone mense, mense wat onder die radar leef, ly en liefhet. Die boek is in drie afdelings Stanings, Oordenkinge en Reise.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 320 g
Dimensions 22 × 14 × 3 cm