Sasol – Eersteveldgids tot Insekte in Suider-Afrika

R30,00

Sagteband in goeie toestand

Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika  bied ’n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul gedrag en ongewone eienskappe.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 100 g
Dimensions 17 × 12 × 1 cm