Shisanyama – Braairesepte van Suid-Afrika deur Jan Braai

R80,00

Sagteband in goeie toestand

Mzanzi se beste braairesepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur die alombekende Jan Braai. As jy wil weet wat Suid-Afrikaners geniet, en hoe hulle braai, is dit die boek vir jou! Shisanyama is gepak met eenvoudige resepte met maklik bekombare bestanddele en dek alles van ou staatmakers tot vars nuwe braai-idees. Nog ‘n Jan Braai-wenner.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 750 g
Dimensions 26 × 20 × 3 cm