Sommer Stories deur PG du Plessis

R80,00

Sagteband in gooie toestand. Lyk ongelees

Uit die Kooperasie, die kroeg en die delewersgate.

‘n Heruitgawe in een band van die gewilde verhale deur een van Afrikaans se meestervertellers P.G. du Plessis: Kooperasiestories, Hier sit die manne en Tussen die riewe. Die humor is outentiek en vindingryk, maar altyd met deernis.

 

1 in stock

Additional information

Weight 450 g
Dimensions 22 × 16 × 3 cm