Thomas @geraamte.net deur Carina Diedericks-Hugo

R40,00

Sagteband in Goeie Toestand

Thomas@ #7

‘n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek – ‘n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe l . Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex, Lukas en Lilian sonder hom pret het. En boonop hoor Thomas ‘n geheimsinnige telefoongesprek – ‘n gesprek wat groot moeilikheid vir die toer voorspel. Watter geraamtes l onder die woestynsand by Kolmanskop begrawe? En sal Thomas hierdie keer sy vriende kan help om al die raaisels op te los?

1 in stock

Description

Additional information

Weight 200 g
Dimensions 21 × 15 × 1 cm