Uit Ons Letterkunde deur Dr. P. J. Nienaber

R30,00

Secondhand Hardcover in Good Condition

‘n Geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde.

Profiele van ongeveer 30 bekende skrywers. Elke profiel bestaan uit ‘n pragtige swart en wit skets van die skrywer met ‘n uitgebreide stukkie geskiedenis oor die skrywer en sy werk. Heerlik vir basiese navorsing vir iemand met ‘n belangstelling in Afrikaanse ou skrywers uit die verlede.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 335 g
Dimensions 22 × 14 × 2 cm