Val en Opstaan deur Andries Enslin

R90,00

Secondhand Paperback in Good Condition

Miskien was jy al lus om te sê: Waar is die vorm wat ‘n mens invul om die lewe te bedank? Ek is klaar met die rat race. Klaar met die verantwoordelikhede en die stress; die seerkry en die pyn; met hoop dat môre beter gaan wees.

Andries Enslin is onlangs self deur so ‘n lewenskrisis.

Maar hy het deur sy seer gewerk, teruggebons en sterker anderkant uitgekom. In Val en opstaan deel hy sy storie en vertel hoe God hom gedra het op sy geloofspad.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 250 g
Dimensions 21 × 15 × 1 cm