Vir Ewig deur Karen Kingsbury

R50,00

Sagteband in goeie toestand. Inskrywing op eerste blad

Katy Hart is baie opgewonde oor haar toekoms saam met Hollywood se Dayne Matthews. Maar soos die trouplanne vorder en sy na n huis soek langs Monroemeer, kry sy slegte nuus. Dit dwing haar en die Baxter-familie om na Los Angeles te gaan en te besin oor wat hulle te doen staan. Die paparazzi los die Baxter-famlie nie vir n oomblik alleen nie en Luke Baxter word gekonfronteer met gevoelens wat hy byna n jaar al saamdra. Uiteindelik word van die Baxter-familie verwag om n laaste keer saam te staan om vir Katy en Dayne te help om dit te bereik waarna hulle nog altyd streef: n lewe saam, vir ewig. VIR EWIG, die vyfde boek in Karen Kingsbury se gewilde EERSGEBORENE-reeks, is n moetlees vir alle Kingsbury-aanhangers.”

1 in stock

Description

Additional information

Weight 370 g
Dimensions 21 × 14 × 2 cm