Description
Sagteband in goeie toestand
Thea is ’n sepiester wat met ’n geskende gesig gelaat word ná ‘n motorongeluk. Met haar loopbaan op ‘n einde besluit sy om haar lewe aan die ellende van andere te wy, en sodoende dat van haar eie ellende ontslae te raak.
Sy vestig haar in Mosambiek, en haar pad kruis met Matt, wat ook uithelp in ‘n hospitaal in Vilancoulos, maar hy is binnekort op pad terug na ‘n klooster waar hy ‘n monnik gaan word … is daar dalk omkeerkans vir beide?





