Wie’t my Kaas Geskuif deur Spencer Blanchard MD

R30,00

Gebruikte Sagteband boek in Goeie Toestand

Wie’t my kaas geskuif is ‘n eenvoudige fabel wat ‘n diep waarheid tuisbring. Dit is ‘n verhaal wat die storie van vier karakters in ‘n doolhof vertel. Binne die doolhof soek hule elke dag na die kaas wat hulle bevredig en vir hulle geluk bring.

Die kaas is ‘n beeld van dit wat jy in die lewe nastreerf – hetsy dit ‘n goeie betrekking, ‘n liefdevolle verhouding, geld of welvaart, gesondheid of geestelike kalmte is.

Die doolhof is die plek waar jy soek – jou werksplek, jou familie, of die gemeenskap waarin jy leef…

1 in stock

Additional information

Weight 95 g
Dimensions 21 × 14 × 1 cm