Description
Sagteband in Baie Goeie Toestand
Afrikaans my Darling is die opvolgbundel van Koos Kombuis se gewilde rubriekversameling My mamma is ’n taal. Die rubrieke in hierdie nuwe bundel is sedert 2001 in tydskrifte, koerante—veral Rapport—en op die internet gepubliseer.
Kombuis waarsku self dat hierdie bundel die oorspronklike, ongecensureerde tekste bevat—
“derms en bloed en alles”





