Boerneef: en Tafelberg Praat Krotaal

R60,00

Hardeband in redelike toestand. Stof omslag beskadig. Menige potlood aantekening op verskye plekke in boek

‘n Keur uit die verse van Boerneef.

Boerneef was die skuilnaam van Izak Wilhelmus van der Merwe. Boerneef was gebore in 1897 in die Ceres distrik (in die Koue-Bokkeveld) op die plaas “BOPLAAS”. Hy het op Ceres skoolgegaan en later aan die Universiteit van Kaapstad gaan studeer. Hier behaal hy sy M.A. asook B.Ed- grade. Tydens sy finale studiejare was hy tydelik lektor in die Departement Afirkaans-Nederlands. Hy hou daarna ‘n jaar lank skool by S.A.K.S. voordat hy in 1922 ‘n lektoraat aan sy Alma Mater aanvaar. Sedert 1957 is hy ‘n professor. Prof Izak Wilhelmus van der Merwe het Afrikaanse- en Nederlandse literatuur doseer.

1 in stock

Category:

Description

Additional information

Weight 300 g
Dimensions 22 × 14 × 1 cm