Description
Sagteband in baie goeie toestand
Kwela Boeke, EERSTE UITGAWE, 2007
Verhaal van die omswerwinge en uiteindelike lot van Siegfried en die bywoner Smet en die uitbeelding van die mens se uitgelewerdheid aan ’n wrede wêreld wat vir die eenvoudige Siegfried ‘n marteling word. Nie vir die sensitiewe leser.





