Die Groot Afrikaanse Familie Naamboek

R250,00

Tweedehands Hardeband boek in redelike toestand (Buiteblad beskadig en geen omslag)

Die Groot Afrikaanse Familienaamboek is die eerste publikasie wat die Afrikaanse leser in band op maklik verstaanbare wyse en sonder ingewikkelde genealogiese tabelle alle inligting gee oor die betekenis van sy van, die naam van sy stamvader en sy herkoms, wanneer hy in Suid-Afrika aangekom het, wat sy beroep was, met wie hy getroud was, en nog baie meer. Sowat 3 000 Afrikaanse families word in hierdie omvattende en gesaghebbende werk bespreek.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 1240 g
Dimensions 26 × 18 × 4 cm