Die Hemelbodes deur Jaco Thom

R40,00

Sagteband in goeie toestand

Die boek vertel die verhaal van die wêreld, van die skepping tot met die wederkoms, gesien vanuit die perspektief van die engele.

Hoekom heers daar onenigheid in die hemel? En hoekom word die mooie Eva deur ‘n slang verlei? Wat op aarde besiel Abel en Kain? En Jakob en Esau? En wie wás dit wat met Samuel gepraat het? Van wanneer af kan ‘n donkie praat? En waarom sterf ‘n onskuldige Man ‘n gruweldood aan ‘n houtkruis?

Vra maar vir die hemelbodes… vir Migael en Gabriël, Rafael en Uriël. En vir Lucifer wat die mooiste musiek in die hemel kon maak…

1 in stock

Description

Additional information

Weight 500 g
Dimensions 21 × 14 × 3 cm