Die Uitgespoeldes deur Dalene Matthee

R50,00

Hardeband met stofomslag in goeie toestand

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is ‘n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van ‘n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy.

Dalene Matthee se heel laaste roman bied ‘n historiese verhaal uit die 1950’s met ‘n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld dit weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsêbare vlak lê.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 350 g
Dimensions 25 × 16 × 2 cm