Elke Vrou vir Haarself & Amber Maan, Oker Son deur Elize Parker (Omnibus)

R40,00

Secondhand Paperback in Fair Condition

Elke vrou vir haarself is ’n familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia en Adri, werk by hul ma se ou vriendin Emmie by die Hotel Woltemade in Kaapstad. Kort hierna sterf hul ma en Emmie neem hul laatlamsussie, Carine, aan. Maar uiteindelik moet al drie susters hulle eie paadjies loop en terugslae oorkom onderweg na vervulling in hulle professionele én liefdeslewe.

Amber maan, oker son en ander verhale neem die leser na uiteenlopende plekke, maar die liefde seëvier altyd. Die titelverhaal speel af in die oorloggeteisterde Angola waar die joernalis Esperanza Santana en haar Franse eweknie, Gerard Jobert, by mekaar skuilplek soek. In elke verhaal speel identiteit ’n sleutelrol; die vinnige pas en warm tonele is meesleurend.

1 in stock

Category:

Description

Additional information

Weight 350 g
Dimensions 21 × 14 × 3 cm