Description
Die klassieke verhaal van Heidi, oorspronklik geskryf deur Johanna Spyri, is in Afrikaans verwerk deur Mike Oberholze.
31 Julie – 6 Aug 1978 : Moleste in die Sesemann- Huihouding (8 Bladsye)
7 – 13 Aug 1978 : Meneer Sesemann Stel Ondrsoek In (8 Bladsye)
14 – 20 Aug 1978 : Die Ouma (8 Bladsye)
21 -27 Aug 1978 : Donker Dae vir Heidi (8 Bladsye)
28 Aug – 3 Sep 1978 : ‘n Spook in die Huis (8 Bladsye)














