Description
Hardebans sonder omslag. Redelike Toestand
Vierde Druk
Inleiding – Die moderne kortverhaal as kunsvorm
Di liegduiwel deur Jan Lion Cachet (1838-1912)
Na vyf jare deur J.H.H. de Waal (1871-1937)
‘n Brief van sy ouers aan Jan op Kollege deur C.J. Langenhoven (1873-1932)
Die putgrawer deur Leon Maré (Geb. 1889)
Depressie deur Jochem van Bruggen (1881-1957)
Koors deur Sangiro
Lettie deur Gustav Preller
Onweershoogte deur MER
Broedertwis deur C.M. van den Heever
Strepies – die Sebratjie deur P.J. Schoeman
Die huis van vier winde deur Eugene N Marais
Die geheim deur Abraham Jonker
Trap deur Boerneef
Hansie gooi horing vas deur G.J. Joubert
Die Joiner deur Johannes van Melle
Die doodkis deur Uys Krige
Die Feniks deur I.D. du Plessis
Die geel kruik deur Hymne Weiss
Nag by die drif deur Elise Muller
As die trapmasjien kom deur Alba Bouwer
Droogte deur Jan Sebastiaan Rabie





