Klippe van Genesing deur Nancy Rue

R60,00

Tweedehandse Sagteband boek in goeie toestand

Demitria Costanas,’n professor by ‘n Christen-kollege, het ‘n donker geheim — sy het ‘n affair met ‘n kollega. Sy het haarself voorgeneem om haar buite-egtelike verhouding met die aantreklike dr. Zachary Archer te beëindig, maar vir een laaste keer swig sy weer voor die versoeking van sy sjarme. In hierdie oomblik van swakheid en met een flits van ‘n kamera word Demi se private lewe en haar owerspel vir die wêreld oopgevlek. Almal, insluitende sy self, het ‘n klip om te gooi maar hoewel sy dit nog nie besef nie, het haar pad na genesing op daardie oomblik begin.

Saam met die onortodokse sielkundige, Sullivan Crisp, begin sy ‘n hobbelrige, maar hartversterkende en sielopheffende tog gevul met genesing en genade. Ervaar saam met Demi hoe God deur sy genade klippe van veroordeling, beskuldiging en skande in pragtige kuns-werke omskep op die pad van genesing.

Word saam met die karakters in die boek deur Sullivan Crisp se onortodokse beradingsmetodes gehelp om ‘n nuwe lewe aan te durf — vry van beskuldigings en veroordeling.

1 in stock

Category:

Description

Additional information

Weight 500 g
Dimensions 22 × 14 × 3 cm