Kyk na My : Herinneringe aan ‘n Kindertyd deur Nataniël

R50,00

Sagteband in goeie toestand

Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ‘n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ‘n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ‘n jong seun met ‘n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 350 g
Dimensions 22 × 13 × 2 cm