Nuwe Horison : Bloeisels in dei Ryp : Zuleka Bordeaux – Omnibus 25 deur Ena Murray

R60,00

Sagteband in goeie toestand. Inskrywing op indeks blad

In Nuwe horison word Hendrien Hugo uit haar rykmeisielewe geruk deur haar aangetrokkenheid tot die aantreklike dr. Luther Lubbe. Hy stel glad nie in haar belang nie, maar sy is vasbeslote om aan hom te bewys dat sy nie net ’n mooi gesiggie is nie, al moet sy dan nou selfs in die hospitaal gaan werk…In Bloeisels in die ryp spat skrander kinderhuiskind Renske Conradie se droom van ’n universiteitsgraad aan skerwe toe sy swanger raak.En in Zuleka Bordeaux word die hoofkarakter se boot deur ’n berugte seerower gebuit en leer sy in die proses vir die eerste keer die krag van haar eie emosies ken.

1 in stock

Categories: ,

Description

Additional information

Weight 370 g
Dimensions 21 × 14 × 3 cm