Offerlam by Chanette Paul

R80,00

Sagteband in goeie toestand

Offerlam – Chanette Paul
Offer-tweeluik Deel 1

In België waar sy haar en haar dogter se herkoms probeer naspoor, word dit duidelik dat dié land se koloniale verlede net so ʼn groot impak op haar lewe gehad het soos die apartheidsjare in Suid-Afrika.

Die oproep wat professor Luc DeReu ontvang, is minder traumaties. Ook hy word egter uit sy wentelbaan geruk toe die vrou wat hy kwalik neem oor sy pa se voortydige dood, weer sy jandooilewe betree.

Intussen moet Erevu en sy kleinseun dit wat hulle meer as vyf dekades gelede ontneem is, opspoor om hulle heilige taak uit te voer.

Wanneer hierdie groepie mense se paaie kruis, stuur dit nogmaals op moord af.

“Spanning, romantiek en die geheimenis van onsienlike dinge is Chanette Paul se forte. In Offerlam voer sy dit verder na magsug, hebsug en heerssug wat tot in die derde geslag oorgedra word.” – Jeanette Ferreira

Offerlam – Chanette Paul is die eerste boek in ’n tweeluik en word opgevolg deur Offerande.

1 in stock

Category:

Description

Additional information

Weight 485 g
Dimensions 20 × 13 × 4 cm