Wanneer Vroue vir hulle mans Bid deur Stormie Omartian

R20,00

Secondhand Paperback in Good Condition

In 30 kort hoofstukke bied Stormie Omartian vroue waardevolle riglyne om prakties en spesifiek oor elke faset van hul mans se lewens te bid. Elke hoofstuk sluit ‘n gebed in oor die spesifieke onderwerp wat bespreek is en verwante wapentuig uit die Skrif om die aangeleentheid te hanteer. Hierdie nuwe uitgawe van ‘n gevestigde treffer sluit nou ook ‘n gebeds-en studiegids in wat of individueel of in groepsverband oor dertig weke gebruik kan word.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 220 g
Dimensions 21 × 14 × 1 cm