Selfone Skelms & Sjokolade deur Nerine Ahlers & Alet Steenkamp

R25,00

Secondhand Paperback in Fair Condition

Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is – en wat wil hulle hê? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ’n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak…

1 in stock

Category:

Description

Additional information

Weight 150 g
Dimensions 21 × 14 × 1 cm